Wednesday, September 26, 2007

Child Abuse

Child Abuse is 'n groot probleem en moet dadelik report word. Nie net is dit teen die wet nie, maar los emosionele scars wat lewe lank kan hou sonder hulp. Daar is 6 soorte abuse: emotional/verbal abuse, physical abuse, sexual abuse, bullying, domestic violence en neglect. Lees meer daaroor, nie net vir jouself nie, maar vir enige iemand vir wie jy lief is. Onthou dit kan met enige iemand gebeur, maak nie saak van jou ras of finansiuele status nie.

As jy weet of selfs net suspect iemand word abused is dit jou duty om dit te raporteer. Asb. moenie stil bly nie. Jy kan dalk iemand se lewe red. Onthou abuse is nooit jou skuld nie en niemand verdien om so gehanteer te word nie. Raporteer abuse nou!

Selfmoord


Hier is 'n 2 statistieke wat jou sal skok:
  1. Somewhere, someone, somehow commits suicide every 18 minutes
  2. 75% van mense wat selfmoord pleeg het vir iemand gesê hulle wil selfmoord pleeg, maar niemand het hulle ernstig op gevat nie.

Om die statistiek verder te vat, kom ons sê jou skool dag is 7 ure lank. So gedurende die tyd wat jy by die skool was, het 23 mense selfmoord gepleeg en uit daardie 23 kon 17 mense se lewens gespaar geword het as iemand hulle ernstig op geneem het.

So uit daardie statistieke kan jy sien dat selfmoord 'n probleem is wat ons almal raak. Lees 'n bietjie meer daaroor.

As jy self dink aan selfmoord lees eers hierdie website

Of kontak

  • Childline: 08000 55 555
  • Suicide crisis line: 0800 567 567

Onthou jou lewe is waardevol. Selfmoord is nooit die antwoord nie.

Cutting

Cutters is mense wat hulself aspris sny. Mense sny vir verskillende redes bv. om te deal met emosionele pyn en seerkry of om hulself te straf ens. Cutting word addictive tot die mate dat die persoon nie kan funksioneer sonder om te sny nie. Cutting is gewoonlik gelink aan depressie (kyk vorige artikel vir inligting oor depressie). Dit is belanrike om kennis hieroor te hê om jouself te beskerm en jou vriende.

Cutting is nie die enigste vorm van self mutilation nie. Hier is 'n inligting oor 'n paar ander:

Vir hulp kontak:

  • South African Depression & Anxiety Group: 0800 567 567
  • Childline: 08000 55 555

Depressie

Ons almal word depressed nou en dan, maar daar is 'n huge verskil tussen "being depressed" en "having depression." Depressie is 'n mediese siekte. Baie mense glo dis net iets in jou kop, maar dit is 'n baie ernstige siekte wat met medikasie beheer word. Jou brein sky endorphins af dis die stuff wat jou gelukkig maak. Iemand met depressie se brein sky nie genoeg endorphins af nie en dis hoekom hulle die heeltyd sad is. Gaan lees bietjie meer daaroor by hierdie links:

Tuesday, September 25, 2007

Date Rape Drugs

Die setting: Jy is saam met jou vriende by 'n club. 'n Aantreklike ou koop vir jou 'n drink. Julle begin chat en die volgende oggend word jy wakker en jy kan niks van die vorige aand onthou nie. Die rede: daar was 'n date rape drug in jou drink. 'n Soortgelyke sittuasie het met 'n 16 jarige meisie gebeur. Die enigste rede hoekom sy weet sy was daardie aand verkrag is 3 maande later het haar dokter vir haar gesê sy is 3 maande swanger. Hierdie sinario kan met enige iemand gebeur. Lees bietjie meer oor hierdie probleem.

Dwelm Misbruik

Dwelm misbruik is 'n probleem wat almal raak. Soveel jongmense is besig om hulle toekoms weg te gooi met dwelm misbruik. As jy dwelms gebruik is daar net twee paadjies waarop jy gaan eindig; tronk of dood. Kyk na hierdie links om jouself te beskerm en om die mense rondom jou te kan help. Onthou jou lewe is kosbaar, moenie dit weggooi nie.

Finding help

Of kontak Childline by 08000 55 555

Wednesday, September 5, 2007

Alkohol misbruik

Alkohol misbruik is 'n groot probleem onder jongmense en meeste van hulle is nie bewus van die gevare daarvan nie. Baie verval in die patroon van alkohol misbruik as gevolg van groepsdruk. Asb. lees hierdie links om die gevare van alkohol beter te verstaan.

Eetsteuring

Enige iemand kan 'n eetsteurnis ontwikkel. Mense met anoreksia en bulimia moet behandeling kry. Vir meer inligting oor hierdie steurnisse, kyk na 'n paar van hierdie links. En as jy iemand wil praat kan jy Childline kontak by 08000 55 555 of 021 797 1400.

Tuesday, September 4, 2007

Low Self-esteem

Jou selfbeeld word deur baie verskillende faktore beïnvloed, bv. vorige ervarings, ander se opinies ens. 'n Lae selfbeeld kan baie skade aanrig. Iets wat jy dalk in mind kan hou is dat God het ons na sy eie beeld geskape en God is perfek in alle opsigte. Hier is 'n paar websites wat jou kan help met jou selfbeeld.