Wednesday, September 26, 2007

Child Abuse

Child Abuse is 'n groot probleem en moet dadelik report word. Nie net is dit teen die wet nie, maar los emosionele scars wat lewe lank kan hou sonder hulp. Daar is 6 soorte abuse: emotional/verbal abuse, physical abuse, sexual abuse, bullying, domestic violence en neglect. Lees meer daaroor, nie net vir jouself nie, maar vir enige iemand vir wie jy lief is. Onthou dit kan met enige iemand gebeur, maak nie saak van jou ras of finansiuele status nie.

As jy weet of selfs net suspect iemand word abused is dit jou duty om dit te raporteer. Asb. moenie stil bly nie. Jy kan dalk iemand se lewe red. Onthou abuse is nooit jou skuld nie en niemand verdien om so gehanteer te word nie. Raporteer abuse nou!

No comments: