Wednesday, September 26, 2007

Selfmoord


Hier is 'n 2 statistieke wat jou sal skok:
  1. Somewhere, someone, somehow commits suicide every 18 minutes
  2. 75% van mense wat selfmoord pleeg het vir iemand gesê hulle wil selfmoord pleeg, maar niemand het hulle ernstig op gevat nie.

Om die statistiek verder te vat, kom ons sê jou skool dag is 7 ure lank. So gedurende die tyd wat jy by die skool was, het 23 mense selfmoord gepleeg en uit daardie 23 kon 17 mense se lewens gespaar geword het as iemand hulle ernstig op geneem het.

So uit daardie statistieke kan jy sien dat selfmoord 'n probleem is wat ons almal raak. Lees 'n bietjie meer daaroor.

As jy self dink aan selfmoord lees eers hierdie website

Of kontak

  • Childline: 08000 55 555
  • Suicide crisis line: 0800 567 567

Onthou jou lewe is waardevol. Selfmoord is nooit die antwoord nie.

No comments: