Tuesday, September 25, 2007

Date Rape Drugs

Die setting: Jy is saam met jou vriende by 'n club. 'n Aantreklike ou koop vir jou 'n drink. Julle begin chat en die volgende oggend word jy wakker en jy kan niks van die vorige aand onthou nie. Die rede: daar was 'n date rape drug in jou drink. 'n Soortgelyke sittuasie het met 'n 16 jarige meisie gebeur. Die enigste rede hoekom sy weet sy was daardie aand verkrag is 3 maande later het haar dokter vir haar gesĂȘ sy is 3 maande swanger. Hierdie sinario kan met enige iemand gebeur. Lees bietjie meer oor hierdie probleem.

No comments: