Cutters is mense wat hulself aspris sny. Mense sny vir verskillende redes bv. om te deal met emosionele pyn en seerkry of om hulself te straf ens. Cutting word addictive tot die mate dat die persoon nie kan funksioneer sonder om te sny nie. Cutting is gewoonlik gelink aan depressie (kyk vorige artikel vir inligting oor depressie). Dit is belanrike om kennis hieroor te hĂȘ om jouself te beskerm en jou vriende.- Kids Health
- From the teen's perspective
- How to stop cutting
- Teens and cutting
- Helping your friend to stop cutting
- Helping your child to stop cutting
Cutting is nie die enigste vorm van self mutilation nie. Hier is 'n inligting oor 'n paar ander:
Vir hulp kontak:
- South African Depression & Anxiety Group: 0800 567 567
- Childline: 08000 55 555

No comments:
Post a Comment