Wednesday, September 26, 2007

Depressie

Ons almal word depressed nou en dan, maar daar is 'n huge verskil tussen "being depressed" en "having depression." Depressie is 'n mediese siekte. Baie mense glo dis net iets in jou kop, maar dit is 'n baie ernstige siekte wat met medikasie beheer word. Jou brein sky endorphins af dis die stuff wat jou gelukkig maak. Iemand met depressie se brein sky nie genoeg endorphins af nie en dis hoekom hulle die heeltyd sad is. Gaan lees bietjie meer daaroor by hierdie links:

No comments: